BEACH TROLLEY

mustbite

Sealiner
Hahahahahahah! Ja I agree!
I hate pushing it on the soft sand ,bit of effort needed LOL
I saw a lot of cool carts yesterday on the beach,the guys are very creative!
 

Lofty

Senior Member
mustbite wrote:
Wow! Looks good lofty well made!
I made my cart from pvc pipe and mountain bike weels
I used it yesterday when we fished legue in j-bay walked
About 4km with it and it was lekka!
It cost me R100 to make as I had all the stuff at hand,
But I think my next one is going to be even better
I like your idea tho!

R100? thats a big bargain,this is Rudolf at KFC's trolley..mine is almost completed but I made it myself in the garage and I am so not a DIY guy.
 

Attachments

  • trollie.jpg
    trollie.jpg
    27.9 KB · Views: 629

Adolf

New member
Lofty,

Yours in alu? See http://www.beachwheelssouthafrica.com/fishing-cart.html.
 

Attachments

  • Beach Trolley.jpg
    Beach Trolley.jpg
    50.5 KB · Views: 602

Kwagga 74

Senior Member
Baie nice Lofty - ek hou van daai sonpaneel apparaaitjie ook - baie goeie idee.

Kan jy my wys Lofty hoe het jy daai as en wiele gemonteer op die raamwerk miskien?

En hoe buig mens daai handle so mooi op 90 grade?

Welgedaan - ek dink dit gaan my volgende projek wees.

Dis net vir my so baie geld vir daai wiele - en dis seker maar die beste om te gebruik.
 

Lofty

Senior Member
Die lugpomp sit bo-op die powerpack Adolf,het dit op E-bay gekoop vir R36 elk..binne in is my battery en 3A solar charge controller [ook ebay R95] Voltmeter R20 ook ebay..ek haal dit af as ek dit nie gebruik nie,die 10W solar panel was R195..dit het quick couplings op.Kwagga ek sal 'n foto opsit van die as,daai wiele is maar mo3r duur ja.Die handle het ek laat buig by 'n vriend van my.
 

hrogers

Senior Member
Travel light beach trolley.
Moet nog die wiele verander - sal dit doen sodra ek opblaas wiele gekry het.
Bonanza in Kriel het belowe hulle sal vir my kry maar die beloftes word ook nie nagekom nie.
 

Attachments

  • Beach trolley rod holders.JPG_thumb.jpg
    Beach trolley rod holders.JPG_thumb.jpg
    41.9 KB · Views: 484

Kwagga 74

Senior Member
Dankie vir die foto Lofty - wil net hoor hardloop daai wielie direk op 'n soliede as of is daar bearings in daai wiele - ek dink net as hy direk op die as loop sal sand hom maar redelik gou uitwerk?

Rogers ek het ook so golf trolley omgebou maar jy sal maar daai wiele moet verander o jitte ek het my vrek getrek op die Plaat met daai harde wiele, veral op die droeë sand.
 
Top