Bassing in Somerset West

I know there is a lot of people bass fishing in the area so please post some photos.

P1070113.JPG
 

Attachments

  • 18042009(003).jpg
    18042009(003).jpg
    44.5 KB · Views: 223

shakyhead

Member
Hey Allrounder, lanklaas gehoor van jou! Het jou ontmoet saam Cor? toe ons daai middag 'n gooi gaan maak het by die langs die N2(wind en dam was vol gras). Hoop alles gaan nog voor die wind. Wat maak jy die Paas naweek? Miskien kan ons gaan lyn natmaak erens?
 
Hi Shakyhead, ek het nogal gewoner waar jy is. Ek was bietjie ( . )( . ) baai toe om the gaan hotentot vang. Ek was toe by die  ander damme by die tolhuis. Whow!!! Dit is van die beste structure wat ek nog in die area gesien het.

Jy moet my asb jou nommer stuur want ek soek iemand wat saam met my kan gaan vang. Ek gaan amper elke dag so laat my weet. Cor het ook gese hy is lus om erens die week te gaan gooi.


O and BrendanD
These fish where caught in a little dam close to the N2 and at Ongegund Estate.
 
Ongegund is a private estate but they charge to fish. Think it is R15 per hour, R40 for half day and R80 for a full day. Tolhuis is under new management so don't know what is happening there. The other dams is open to the public.
 
Ja shakyhead, ek het net nogni 'n tydjie gehaad om weer te gaan nie. Het mos nou die nuwe werk so gaan mal. Ek sal seker die naweek erens 'n gooi gaan maak so sal jou bel.
 
Top