Hi Shakyhead, ek het nogal gewoner waar jy is. Ek was bietjie ( . )( . ) baai toe om the gaan hotentot vang. Ek was toe by die ander damme by die tolhuis. Whow!!! Dit is van die beste structure wat ek nog in die area gesien het.
Jy moet my asb jou nommer stuur want ek soek iemand wat saam met my kan gaan vang. Ek gaan amper elke dag so laat my weet. Cor het ook gese hy is lus om erens die week te gaan gooi.
O and BrendanD
These fish where caught in a little dam close to the N2 and at Ongegund Estate.