Bass Lake Lodge

Skuimkop

Sealiner
Dagsê manne.

Wie was al by Bass Lake Lodge so 29 km op die Moloto pad uit van Zambezi af? Kan julle my iets vertel van die plek en dalk bietjie tips gee?
 

Jafta1

Senior Member
Hallo Skuimkop,

Ek het ook nog net die bord gesien langs die pad en elke keer gese ek wil daar indraai. Sal ook probeer uitvind en laat weet.
 

Bigmouth

Senior Member
Zebra Country Lodge - 012 735 9000

Phone them and make a booking to fish.

Dam has a "tea" colour to it and chartreuse flukes worked for me.

If I remember correct it was R80 per person per day.

They have Exelent service there.
 

andriesje

New member
Dagsê

Ek het daar gekamp so vier naweke gelede. Net 31 staanplekke en 'n paar chalets. Great venue.

Daar is twee damme. Die boonste een het baie grass, maar die onderste het lekker bloekom bome (skuil plekke vir die bass wat mens kan toets).

Mens kan met canoe of pontoon op die onderste dam vaar na die eiland in die middel.

Die moeite werd om te besoek. Bespreek vooruit.

Geniet dit.
 

Attachments

  • Park Map.pdf
    690.5 KB · Views: 42

andriesje

New member
Nie seker of hulle day visitors toelaat nie, jy sal moet bevestig. Die oom en tannie daar is baie vriendelik.


Dit is baie maklik om 'n inflateable daar te water te laat. No worries.
 
Top