Dagsê
Ek het daar gekamp so vier naweke gelede. Net 31 staanplekke en 'n paar chalets. Great venue.
Daar is twee damme. Die boonste een het baie grass, maar die onderste het lekker bloekom bome (skuil plekke vir die bass wat mens kan toets).
Mens kan met canoe of pontoon op die onderste dam vaar na die eiland in die middel.
Die moeite werd om te besoek. Bespreek vooruit.
Geniet dit.