Bank Sticks

bapsfontein

Senior Member
Hi

I got myself some banksticks today R65-00 each...well made and strong not flimzy.....will try them next weekend.

Jess
 

Attachments

  • 20100611(001).jpg
    20100611(001).jpg
    18.4 KB · Views: 175

bapsfontein

Senior Member
Hi Julle
Dit is Gilfox ek het dit by Westerns gekoop in Boksburg....daar rond gekrap toe kry ek dit kan nie wag om hulle uit te gaan try nie....jy kry n korte en n lange ek weet nie of hulle langes het nie net kortes gesien...
Jess
 

JENEL

New member
@Jess. het jy toe jou gilfox bankstick al gebruik en werk dit oraait? Het jy die langes?

Ek het ook by WA gaan rondkrap toe kry ek 4 x langes en het ok 4 x buzzbars (plek vir 2 rod holders) gekry wat op die bancksticks sal pas....weggesteek....wil eers by jou hoor of hulle oraait werk voor ek hulle gaan haal.
 

pappi choulo

Senior Member
JENEL wrote:
Ek het ook by WA gaan rondkrap toe kry ek 4 x langes en het ok 4 x bazzbars (plek vir 2 rod holders) gekry wat op die bancksticks sal pas....weggesteek....wil eers by jou hoor of hulle oraait werk voor ek hulle gaan haal.

wtf? is wa like this all over the country? i thought it was only the ct branch that was so confused and unorganised!!

why can't these guys just organise their stuff man? i'm sick of finding one item of a particular product....one and no more.....and then the one is probably half broken as well! henkor, mias, rratlapi...someone....anyone....please open a speci shop in ct!!!
 

bapsfontein

Senior Member
Hi

Ja ek het die bankstick gebruik hulle werk baie baie goed , die naweek wat verby is het ek by westerns bars gekoop was 2-4 stokke kan van maar smaak ek het my geld gemors die goed het goed gelyk in die winkel maar hulle is lamlendig en swak gemaak sal maar die bankstick net so gebruik.
Jess
 
Top