Ek dink dis Gilfox. Waar het jy dit gekoop Jess?Watse maak is dit as ek mag vra?
Ek het ook by WA gaan rondkrap toe kry ek 4 x langes en het ok 4 x bazzbars (plek vir 2 rod holders) gekry wat op die bancksticks sal pas....weggesteek....wil eers by jou hoor of hulle oraait werk voor ek hulle gaan haal.