Ball dip: Soos almal weet is so lekker dik en jy sit dit op jou mieliebom en dit bly langer op jou voer kol? Ball dip is tog maar net 'n gewone dip wat dikker gemaak is deur middel van Corn Syrup.
Dip: Jy dip jou aas daarin om dit geur te gee, jy kan in pleks van 'n ball dip so bietjie van dit op jou bol sit.
Bait Spray: Jy gebruik dit om ook op jou ball te sit deur dit te spray, in plaas van bietjie dip op te gooi.
Nou wil ek weet Hoekom sal mense dit nie liewer verkies om net dips aan te hou nie, maar 'n dunner weergawe om op te spray en dan die dikker weergawe in die ball dip bottels.
EK hengel gewoonlik op my hoeke wat op my bom is. As ek FX en banjo op my bom het sal ek FX floatie en SWD bo sit en Banjo Floatie en SWD onder, of Banjo en FX degie.
Wat ek nie kan verstaan nie is hoekom sal jy met byvoorbeeld FX en Banjo op die bol met Perdeby op die een hoek en dan eucaplyptus op die ander hoek. (Okay hierdie is net voorbeelde wat ek opgemaak het.) Maar hoekom sal jy met 4 geure hengel? Elke dip het alreeds 3 geure in elk.
Dalk mis ek die prentjie. stpime2vvbafvv