Naand Kerels
Eks op die oomblik hier in Wellington omgewing en vang Bass by die plaasdamme in die omgewing, naby die Bergrivier.
Die dam is vol klein Bass wat baie byt op Repala'"s, hoe kom `n man verby hulle, want die grotes kom nie aan die hoek nie. Daar is taamlik struktuur in die water, die kleur is donker/effe vuil en gee so donker Rooi/oranje skuinsel.
Daar is wel groot vis in die dam...
Dankie