Hallo, Ayoba
Het 'n Plattie gebruik, hy het die skaal maar op 12kg getrek, maar die fight was great omdat ek dit op die ouste stok in my gerei gevang het, min of meer 9'' fibreglass stok met 5kg breek krag lyn op 'n baitrunner.
HAHAHA Toppie ek het die Vrydag voor ons gery het 'n skietraam gesweis, duidelik nog nie kans gehad om dit te gebruik nie.