Baberspan

Astrix

New member
Bietjie oogonsteking ook bygekry na die Vrydag se sweis, en die slaap was min duidelik sigbaar maar die moeite werd.
 

Toppie

New member
Ek het ook altyd gesê dis die sweis totdat die vrou begin vra waar sweis ek by die viswater:fbash Nietemin baie mooi vis daai :fst:..sweis en al...bwahahahaha
 

Astrix

New member
Hallo, Ayoba

Het 'n Plattie gebruik, hy het die skaal maar op 12kg getrek, maar die fight was great omdat ek dit op die ouste stok in my gerei gevang het, min of meer 9'' fibreglass stok met 5kg breek krag lyn op 'n baitrunner.

HAHAHA Toppie ek het die Vrydag voor ons gery het 'n skietraam gesweis, duidelik nog nie kans gehad om dit te gebruik nie.
 
Top