Hhaha,ek sien babers volg jou van Henties af!!!!
Ja, #$^*#$% lag maar lekker, jou dag van baber bymekaarmaak kom.!!No real reason, it was what I had in hand, to be honest just took the easiest way with what there was.Hi Simon. Thanks for this post. I always wondered how to catch barbel with soap. Now i know!, the bait presentation, will try it sometime. Sorry quick question, why did you use a steel trace?
Later man
Amith
Hallo Simen,
Ons mis jou as jy so weg is, niemand deel geel en rooi kaarte uit nie ;-) Dit lyk darrem of julle nog lekker vet en gesond is !
Daai drie goeie lopies wat jy gehad het, kon dit dalk Vundu's gewees het ? Hulle is veral lief vir die seep as aas en word selfs groter as die skerptand baber, kort dik sterk swemmer. Ek het, net soos met ons baber, al heel party monster stories van hulle gehoor.
Was die 10lb lyn nie bietjie optimisties nie ?
Koper wrote:selfs ek sal sy kommentaar wil hoor.He he - wag tot Skuimkop hiervan hoor - hy loop koop wragtig die hele plaaslike Shoprite se voorraad blouseep!

Simen wrote:Koper wrote:selfs ek sal sy kommentaar wil hoor.He he - wag tot Skuimkop hiervan hoor - hy loop koop wragtig die hele plaaslike Shoprite se voorraad blouseep!
Impressive is al wat ek vir eers kan se, hahaha. Maar om eerlik wees het ek jare terug saam met my oupa toe ek my passie begin ontwikkel het vir baber vang gesien hoe goed die blou seep werk. Dit was egter die ware Jacob en 'n bestandeel van die seep was Walvis vet (blubber). Hulle het met die Walvis beskerming wat toe begin is gestop om dit in die blou seep te gebruik. Ek het toe met gewone seep probeer so paar jaar later maar geen sukses gehad nie. By gese ek het toe ook nie rerig bietjie vas gebyt om dit te aanhou probeer nie. Ek het gedink dit werk nie meer nie omdat die Walvis vet nie meer gebruik word nie maar duidelik was ek verkeerd.
Hier onder is 'n pic van daai blou seep.
O ja en well done Simen. Goed outside the box gedink daar.![]()