Was nou vir so 2 weke in Katima Mulilo (Caprivi streek) vir die afhandel van 'n projek.
Die Zambezi is oorlopens vol en nie veel sukses vir Tiervis van die kant af gehad nie.
Besluit toe om te probeer vir babers.
Party aande so tussen die braai deur.
Moenie lag vir my strop en aas nie, wat ek weet van varswater visvang mag dalk net aan gevaarlik grens.
My Hengelwater.
My Strop -- gly sinker, staal trace en steenbra hoek.
Aas - Sunlight seep
Aas aan die hoek
My vangste
2
3
4
5
Lekker baklei op 'n "spinning rod" met 10lb Fireline
Behalwe die babers het een of ander ding 3 maal my aas opgetel en laat waai stroom toe, daar was nie 'n manier wat ek dit kon stop of draai nie, nie eers af as ek die spoel met my hand vashou nie.
3 x afgebreek