Dagsê almal.
Ek is in die mark vir baie goeie en sterk baber stokke. Ek is nie seker oor die lengte nie maar sal skat 8 ft is seker in die hak. Wie kan my help sodat ek die regte stokke koop. Ek sal die stokke ekslusief gebruik as ek vir die 20 kg plus baber klas gaan so hy moet punishment kan vat. Ek sal hom dan ook van 'n boot of inflatable/ kano wil gebruik. Ek sal my PENN katrol op hulle gebruik.
Enige raad en advies sal waardeer word.