baber hengel

ifearnofish wrote:
Ek is nog nuut met die baber roep ding en wil net weet of mens die tegniek ook in die winter kan gebruik?

Om te roep in die winter werk nie so goed nie. In die winter is dit beter om babers in vlak of skoon water te soek en dan die pumpkinseed op hulle baarde te sak.
 

Fishpaste

Sealiner
Sover ek weet kan jy die roep metode in die winter gebruik maar nie so aggresief soos in die somer nie. Dis meer n sagte plons as n roep...
Ek sou dink die beste manier is om hulle te target in die shallows waar hulle in die son le en bak deur net n loodkop op die snorre te dip...
 

Fishpaste

Sealiner
Werner het my nou weer so lus gemak vir n gooi dat ek besluit het om sommer n paar van my winter babertjies te laai...almal op paddletails in die laaste 3 weke.
 

Attachments

  • 1432922649000.jpg
    1432922649000.jpg
    71.9 KB · Views: 210

ifearnofish

New member
Ek het toe gister dam toe gegaan maar die water was nog baie bruin kon glad nie die bodem sien nie. Het pertoeval twee plekke gekry waar die babers in vlak water gelê het.Eers probeer liggies plons met n loodkop maar net twee knocks gehaad geen hookups, toe roep ek liggies weereens n paar ondersoeke gekry maar geen hookup nie.Ek het toe uit verstresie n wit lume mad pumpkin na hulle toe geflip en siedaar kry ek twee gevang, net voor n sterk wind my van die dam af gedwing het.So all en all nie heeltemaal geflop vir die dag nie. Kan nie wag vir volgende naweek om die paddle tails en spinnerbaits te gaan probeer nie. Nogmaals baie dankie vir die hulp en raad.
 

Skuimkop

Sealiner
Ek het nou die dag 'n baie interessante dink op River Monsters gesien wat goed by die topic sal inval en sal julle insette laaik. Jeremy het Welch babers met lures getarget maar kon nie deur die ander roofvisse vang nie en dis toe dat hy iets interessant doen wat veroorsaak het dat hy dadelik onder die Welch begin inklim het. Hy het choka gerig met twee "bene of strips" wat ondergaande plastic lure mimic en het dit ook gehengel soos wat jy die lure sou hengel.

Wat dink julle manne daarvan? My opinie is dat dit brilliant is.
 

Attachments

  • cray-z-craws-craw-fish-custom-color-soft-plastic-baits-bass-fishing-lures_184888.JPG
    cray-z-craws-craw-fish-custom-color-soft-plastic-baits-bass-fishing-lures_184888.JPG
    8.5 KB · Views: 166

Skuimkop

Sealiner
Skuus ek lieg bietjie, lol. Hy het soortgelyke lures soos hieronder gebruik maar die rig met die choka het hy gemaak om bogenoemde lure te mimic.
 

Attachments

  • images (14).jpg
    images (14).jpg
    5.8 KB · Views: 166

Skuimkop

Sealiner
Die choka rig het naby of amper gelyk soos die hier onder net vierkantig.
 

Attachments

  • Picture-044-300x199.jpg
    Picture-044-300x199.jpg
    10.1 KB · Views: 166

Fishpaste

Sealiner
@Skuim, Ek wonder of die scent van die choka nie n groter rol gespeel het as wat dit die shape van die aas was nie. Kan nie dink dat daai choka bait juis veel van n vibrasie of iets sou afgee nie...
Ek is oppad Spanje toe in 2 weke maar gaan ongelukkig nie by die Ebro uitkom nie...:cens sal maar die mullets target op fly gerei en light spinning...
 
ifearnofish wrote:
Ek het toe gister dam toe gegaan maar die water was nog baie bruin kon glad nie die bodem sien nie. Het pertoeval twee plekke gekry waar die babers in vlak water gelê het.Eers probeer liggies plons met n loodkop maar net twee knocks gehaad geen hookups, toe roep ek liggies weereens n paar ondersoeke gekry maar geen hookup nie.Ek het toe uit verstresie n wit lume mad pumpkin na hulle toe geflip en siedaar kry ek twee gevang, net voor n sterk wind my van die dam af gedwing het.So all en all nie heeltemaal geflop vir die dag nie. Kan nie wag vir volgende naweek om die paddle tails en spinnerbaits te gaan probeer nie. Nogmaals baie dankie vir die hulp en raad.
Vir interessantheid ... watse dam naby Rustenburg het jy by gehengel. Vra net want ek het familie daar en soek altyd 'n ou plekkie om na weg te slip vir 'n vinnige hengelsesie?

Weet net van Olifantsnel en Bospoort wat baue naby is.

As jy babers kry wat in vlak water is moet jy eerder probeer om jou loodkop of jig of lure eers liggies op hul snorre te probeer dip ... as jy naby genoeg kan kom. As hul te ver is probeer dan 'n ent oor hul cast en dan jou lure vinnig op die oppervlak inkatrol en dan stop as jou lure bo hul is sodat dit dan op hul snorre val. Dan eers sal ek begin om die lure na hul toe te pitch of flip.

Maar dit lyk of jou tegniek op die dag gewerk het, so dis al wat saak maak.

Cheers
 

Fishpaste

Sealiner
Babers is aktief in die winter maar kunsaas is baie meer suksesvol as aas...Luister gerus vir kaptein want die man weet van sy kunsaas!
 

Skuimkop

Sealiner
F1%hpa%te wrote:
@Skuim, Ek wonder of die scent van die choka nie n groter rol gespeel het as wat dit die shape van die aas was nie. Kan nie dink dat daai choka bait juis veel van n vibrasie of iets sou afgee nie...
Ek is oppad Spanje toe in 2 weke maar gaan ongelukkig nie by die Ebro uitkom nie...:cens sal maar die mullets target op fly gerei en light spinning...

Jeremy het genoem dat die rede hoekom hy dit gedoen het was juis omdat die reuk van babers beter is as die ander roofvis en hulle dus vinniger die aas behoort te kry maar dat hy die einde van die choka gesplit het om nogsteeds vibrasies af te gee maar nie soveel soos die kunsaas nie juis om nie die ander roofvis eerste in te trek nie. Dis hoekom ek se ek dink dit was 'n briljante move.
 
Ek werk aan 'n "open source" projek waarvan julle baber-vangers baie sal hou. Ek het 'n werkende prototipe bietjie meer as 'n week terug gebou, maar wil nie 'n video op YouTube sit nie omdat ek nie wil he die buite wereld moet dit nou al sien nie.
 
Top