kaptein delarey
Sealiner
Slimy Salamander wrote:
Uhm, nou's ons nuuskierig...Ek werk aan 'n "open source" projek waarvan julle baber-vangers baie sal hou. Ek het 'n werkende prototipe bietjie meer as 'n week terug gebou, maar wil nie 'n video op YouTube sit nie omdat ek nie wil he die buite wereld moet dit nou al sien nie.