Baber Dvd's

Skuimkop

Sealiner
Watse baber dvd's sal julle vir my kan aanbeveel om te koop om na te kyk en waar sal ek hulle in die hande kan kry? Dit kan dvd's wees waar hulle vlieg, kunsaas of gewone aas gebruik want dit maar sowaar nie aan my saak nie.
 

Skuimkop

Sealiner
Droomvanger nee, ek het net 'n DVD van Catfish Joe. Waar kan ek daai Artlure Misverstand SA's DVD in die hande kry?

Ek gaan die November weer op die groot snorre jag maak maar die keer gaan ek af in die laer Oranje rivier om my 'n beter kans op sukses te gee om 'n monster aan te keer en ek wil my huiswerk ordentlik doen en soveel moontlik kennis opbou voor dan. As hulle gevang moet word op vlieg moet ek dit kan doen en so ook kunsaas en gewone aas. Even noodling ...... hahaha nee ek's darem nie so mal nie. So ja enige informasie sal ek waardeur even boeke en artikels.
 

Unlimited

Sealiner
catfisj joe dvd's is flippen awesome.. veral waar die ou toppie saam gaan en langs die rivier sit, dan die next oomblik trek die baber sy stok in die water in, dan duik die ou oom agterna...
 

Skuimkop

Sealiner
Ja daar is een in Maitland maar die ding is so pateties dit sal my nie verbaas as hulle niks het nie maar ek gaan anyway kyk dankie.
 

MarvelousMark

Senior Member
Speak to Ryan here on sealine, he`s art lure specialist..! , i know he was busy with a DVD of his own.

Not sure when he is getting back from Barotse though..?
 

Monster

Senior Member
MarvelousMark wrote:
Speak to Ryan here on sealine, he`s art lure specialist..! , i know he was busy with a DVD of his own.

Not sure when he is getting back from Barotse though..?
Hi Gents, he is only back in September but you can PM him he is on line sometime. There are other guys on the forum that you can ask too, Droomvanger, Deon ens.
 
Top