Droomvanger nee, ek het net 'n DVD van Catfish Joe. Waar kan ek daai Artlure Misverstand SA's DVD in die hande kry?
Ek gaan die November weer op die groot snorre jag maak maar die keer gaan ek af in die laer Oranje rivier om my 'n beter kans op sukses te gee om 'n monster aan te keer en ek wil my huiswerk ordentlik doen en soveel moontlik kennis opbou voor dan. As hulle gevang moet word op vlieg moet ek dit kan doen en so ook kunsaas en gewone aas. Even noodling ...... hahaha nee ek's darem nie so mal nie. So ja enige informasie sal ek waardeur even boeke en artikels.