Watter aas het jy en waarheen vat jy my::crazWie gaan die naweek almal n paar gooie maak en waar?
Ek hoop ons sien n paar mooi foto's
Stywe lyne aan almal
killer strepie wrote:Watter aas het jy en waarheen vat jy my::crazWie gaan die naweek almal n paar gooie maak en waar?
Ek hoop ons sien n paar mooi foto's
Stywe lyne aan almal

Nou het ek aas - kort nog net stokke en katrolle - Hoe lyk dit met useless::jestLoomisx5 wrote:killer strepie wrote:Watter aas het jy en waarheen vat jy my::crazWie gaan die naweek almal n paar gooie maak en waar?
Ek hoop ons sien n paar mooi foto's
Stywe lyne aan almal
Die naweek is my af naweek van visvang, ek het begin boogskiet.
Die sport kan jou vir maande van die see af hou.
Ek het darem n paar t/prawns vir jou![]()

Loomis nou dat jy jou visstok weggegee het, hoe vorder jy met die handlyn gooiery? Bly daai vrot rooiaas darem aan die hoek as jy die ding so oor jou kop propeller?killer strepie wrote:Watter aas het jy en waarheen vat jy my::crazWie gaan die naweek almal n paar gooie maak en waar?
Ek hoop ons sien n paar mooi foto's
Stywe lyne aan almal

Nee dit sit in julle gesigte vasLoomisx5 wrote:Loomis nou dat jy jou visstok weggegee het, hoe vorder jy met die handlyn gooiery? Bly daai vrot rooiaas darem aan die hoek as jy die ding so oor jou kop propeller?killer strepie wrote:Watter aas het jy en waarheen vat jy my::crazWie gaan die naweek almal n paar gooie maak en waar?
Ek hoop ons sien n paar mooi foto's
Stywe lyne aan almal

Ja ek stem saam......2008 het ons span 3de plek geneem.....rondkyk....lolPasop vir die bokkoors Flippie! Weet iemand iets van die Stilbaai Galjoen Derby, ek weet dit is 8 Augustus ,maar verder kry ek geen info nie. Enige nuus sal help. Natuurlik 'n goeie kompetisie om die kaf van die koring te skei. Hehehehe!
Loomis, lyk my jy sal maar jou ander stokke ook moet weggee of verkoop, pm my dan maak ek 'n offer.....Loomisx5 wrote:killer strepie wrote:Watter aas het jy en waarheen vat jy my::crazWie gaan die naweek almal n paar gooie maak en waar?
Ek hoop ons sien n paar mooi foto's
Stywe lyne aan almal
Die naweek is my af naweek van visvang, ek het begin boogskiet.
Die sport kan jou vir maande van die see af hou.
Ek het darem n paar t/prawns vir jou![]()

Mielies.....Zeekoevlei......muhahahahahahakiller strepie wrote:Watter aas het jy en waarheen vat jy my::crazWie gaan die naweek almal n paar gooie maak en waar?
Ek hoop ons sien n paar mooi foto's
Stywe lyne aan almal

Loomis, hoeveelkeer moet ek nog vir jou sê dat jy nie vis kan vang as jy nie aas op jou hoek het nie....aiaiaiaiaiaiaSailfish wrote:Nee dit sit in julle gesigte vasLoomisx5 wrote:Loomis nou dat jy jou visstok weggegee het, hoe vorder jy met die handlyn gooiery? Bly daai vrot rooiaas darem aan die hoek as jy die ding so oor jou kop propeller?killer strepie wrote:Watter aas het jy en waarheen vat jy my::crazWie gaan die naweek almal n paar gooie maak en waar?
Ek hoop ons sien n paar mooi foto's
Stywe lyne aan almal![]()

Jy is te laat kyk my equipmentkiller strepie wrote:Loomis, lyk my jy sal maar jou ander stokke ook moet weggee of verkoop, pm my dan maak ek 'n offer.....Loomisx5 wrote:killer strepie wrote:Watter aas het jy en waarheen vat jy my::crazWie gaan die naweek almal n paar gooie maak en waar?
Ek hoop ons sien n paar mooi foto's
Stywe lyne aan almal
Die naweek is my af naweek van visvang, ek het begin boogskiet.
Die sport kan jou vir maande van die see af hou.
Ek het darem n paar t/prawns vir jou![]()
![]()
***Galjoen*** wrote:Jy is te laat kyk my equipmentkiller strepie wrote:Loomis, lyk my jy sal maar jou ander stokke ook moet weggee of verkoop, pm my dan maak ek 'n offer.....Loomisx5 wrote:killer strepie wrote:Watter aas het jy en waarheen vat jy my::crazWie gaan die naweek almal n paar gooie maak en waar?
Ek hoop ons sien n paar mooi foto's
Stywe lyne aan almal
Die naweek is my af naweek van visvang, ek het begin boogskiet.
Die sport kan jou vir maande van die see af hou.
Ek het darem n paar t/prawns vir jou![]()
![]()
Loomisx5 wrote:***Galjoen*** wrote:Jy is te laat kyk my equipmentkiller strepie wrote:Loomis, lyk my jy sal maar jou ander stokke ook moet weggee of verkoop, pm my dan maak ek 'n offer.....Loomisx5 wrote:killer strepie wrote:Watter aas het jy en waarheen vat jy my::crazWie gaan die naweek almal n paar gooie maak en waar?
Ek hoop ons sien n paar mooi foto's
Stywe lyne aan almal
Die naweek is my af naweek van visvang, ek het begin boogskiet.
Die sport kan jou vir maande van die see af hou.
Ek het darem n paar t/prawns vir jou![]()
![]()
Hoekom is jou naam dan nog Loomisx5, verander dit na Bok-Boog-killer.....lol
Verander jou equipment na boog en 6 pyle.....ten minste kan jy rooiaas op die pyl se punt sit en vir my 'n lekker lok spot skiet (maak).....lol

Boetie se***Galjoen*** wrote:Loomisx5 wrote:***Galjoen*** wrote:Jy is te laat kyk my equipmentkiller strepie wrote:Loomis, lyk my jy sal maar jou ander stokke ook moet weggee of verkoop, pm my dan maak ek 'n offer.....Loomisx5 wrote:killer strepie wrote:Watter aas het jy en waarheen vat jy my::crazWie gaan die naweek almal n paar gooie maak en waar?
Ek hoop ons sien n paar mooi foto's
Stywe lyne aan almal
Die naweek is my af naweek van visvang, ek het begin boogskiet.
Die sport kan jou vir maande van die see af hou.
Ek het darem n paar t/prawns vir jou![]()
![]()
Hoekom is jou naam dan nog Loomisx5, verander dit na Bok-Boog-killer.....lol
Verander jou equipment na boog en 6 pyle.....ten minste kan jy rooiaas op die pyl se punt sit en vir my 'n lekker lok spot skiet (maak).....lol
Ek is bly om te sien jy het jou visvang-equipment vir Boetie geskenk, hy is darem familie!
(Sit darem koker en boesmanvelletjie by jou equipment en hoeveel bokke jy met jou boog geskiet het)
Ons sal almal met jou oor boogskiet praat![]()
............. Nie my familie nie dis my vrou se familie