[b][color=#0000ff][size=3][/size][/color][/b]&nbsp

Blackpylie

Senior Member
sorry manne! vir die photo, gaan na probait se website en loer so bietjie deur die photos daars a prag photo van a galjoen bo 4 kilos
 

Piet Paling

New member
Galjoen, baie dankie vir alles ou maat. Ek dink ek het 'n nuwe hoofstuk oopgemaak met hengel, en ek sal nou maar vir my die nodige toerusting aanskaf vir see hengel. Dankie aan al die ander ouens wat die dag baie lekker gemaak. Dit was great om julle almal te ontmoet, en ek hoop ek sal julle sommer gou weer sien.

Ek het so bietjie raad nodig in verband met stok en katrol, en dan sal julle my volgende keer sien met die regte gereedskap, en dan hoef niemand weer hulle monde van die grond af op te tel as ek weer die prys vat nie. hahahahaha

:fbash :third

Hengel groete en stywe lyne manne
 
Piet Paling wrote:
Galjoen, baie dankie vir alles ou maat. Ek dink ek het 'n nuwe hoofstuk oopgemaak met hengel, en ek sal nou maar vir my die nodige toerusting aanskaf vir see hengel. Dankie aan al die ander ouens wat die dag baie lekker gemaak. Dit was great om julle almal te ontmoet, en ek hoop ek sal julle sommer gou weer sien.

Ek het so bietjie raad nodig in verband met stok en katrol, en dan sal julle my volgende keer sien met die regte gereedskap, en dan hoef niemand weer hulle monde van die grond af op te tel as ek weer die prys vat nie. hahahahaha

:fbash :third

Hengel groete en stywe lyne manne

Daai bek kort JAM!!!! Ek sal jou pm oor wat jy nodig het vir galjoen hengel....miskien moet jy hou by jou karp toerusting, jy het dan gewys dat dit nie saak maak see of varswater toerusting, as jou asie op die regte plek lê gaan jy hom vang. Jy het klaar die nodige skills om die vis in te bring....lol

Well done once again.....:first:first:first:first:first:first:first:first
 

marinello599

Senior Member
morning,
was the gallies running whole day saturday?i was there on sunday but they only came on the bite at sunset,i spoke to one of the locals and he told me that they were biting whole day saturday?
 

DJP

Sealiner
Marinello599 are you refering to Macs? When we arrived there on Saturday at 14:00 things where dead quite saw one fish come out the rest came out before that or at other spots.

Ekt saterdag 'n Gallie gevang in water wat so knie diepte gelyk het. Toe die vis vat kon ek hom in die brander sien.  My vriend het vroeer die jaar 'n Gallie by Maasbaai met sy hande gevang in kniediep water.

Nou wil ek bietjie weet hoe vlak het julle ouens al Gallies gevang? En is hierdie ding van jy moet in die sloep of gat gooi dalk 'n bietjie "over rated"?:ifishin
 

Marthin

Sealiner
ek dink galjoen en kolstert tipe vis sal enige plek eet waar die water lekker werk, en kos los spoel. As die water stil is vir n paar dae gaan die goed nie op n eet staking nie, hulle gaan na vlakker areas waar water beslis gaan "werk" en kos losspoel.

n Vriend van my het by Dwarskersbos n MASE kraaines gegooi met n pen49 wat hy by sy pa gekry het om mee vis te vang. Die aas het sommer weer so teruggeskiet na sy kant toe soos die lyn ruk, en kon nie meer as 20 tree voor hom geval het nie. 2.3kg galjoen. Hy was nog besig om die laaste lussies los te trek toe help die galjoen hom sommer...
 

DJP

Sealiner
As ek sulke vis sien sit ek sommer dikker lyn op.

Naweek se vis het orals uitgekom Betties, Strand, Strandfontein ek weet nie einlik waar almal gehengel het nie, grootste vis was wel by Macs gevang en vis het seker heeldag gebyt maar so een byt elke hafuur as ek moes afly.
 

Hannes101

Sealiner
Piet Paling wrote:
So moet 'n Gallie mos lyk ::S

As voorsitter van die Galjoen Hengel Kommitee het ons 'n besluit geneem dat daar onder geen omstandighede met enige varswater(karp) toerusting galjoen gehengel word nie....lol

geluk ou Piet dis 'n mooi eerste galjoen..:wfish
 

Flippie

Sealiner
Dis my naweek se galjoene net jame ek kani op di foto wesi was allen by my tannie se huis in jongesfontein die groot withuis op die punt reg foor die huis
 

Attachments

  • 56 cm galjoen.jpg
    56 cm galjoen.jpg
    46.8 KB · Views: 297
Top