Ja, ons wou hom nie te kwaad maak nie, netnou roep hy sy pa!Ek wonner of die Krokkie gesels nie net is om die wal hengelaars te probeer weg hou, of boot verkope te boost nie....
Boer met Krokkies, en hulle is baie geniepsig van tyd tot tyd. Daai foto's lyk maar of julle bietjie ver weg wou bly onemorecast!!!
