Are there crocs in Rhenosterkop

Deeg

New member
Dis soos die krokke in Vaalkop dam?Daar is GROOT krokke....wel....ek het geleer ski op Vaalkop dam.......REGTIG.....
 

onemorecast

New member
Hierdie +/- 3m krok het wragtig kom stamp aan die kano. Hierdie is geneem die week net na die Suid-Afrikaner uit sy kayak gegryp is deur 'n krok erens in die Kongo...'n bietjie ontnugterend!
 

Attachments

  • 11122010567.jpg
    11122010567.jpg
    31.8 KB · Views: 232

onemorecast

New member
Ons moes hom met die spaan op die snoet klits voor hy paggegee het. Hier agtervolg ons hom om te wys wie is (bang!) baas. Dit was by Roodekoppies Dam.
 

Attachments

  • 11122010568.jpg
    11122010568.jpg
    32 KB · Views: 231

Croc-Hilux

New member
Ek wonner of die Krokkie gesels nie net is om die wal hengelaars te probeer weg hou, of boot verkope te boost nie....
Boer met Krokkies, en hulle is baie geniepsig van tyd tot tyd. Daai foto's lyk maar of julle bietjie ver weg wou bly onemorecast!!!
 

Fishnewbie

Senior Member
En ek gaan die naweek Roodekoppies toe, sal maar slaap in die aande en weg bly van die visvang af!! Ek het wel al n krok daar gesien, maar dit was n kleintjie.
 

onemorecast

New member
Croc-Hilux wrote:
Ek wonner of die Krokkie gesels nie net is om die wal hengelaars te probeer weg hou, of boot verkope te boost nie....
Boer met Krokkies, en hulle is baie geniepsig van tyd tot tyd. Daai foto's lyk maar of julle bietjie ver weg wou bly onemorecast!!!
Ja, ons wou hom nie te kwaad maak nie, netnou roep hy sy pa!
 

zucas922

Senior Member
Seems like I answered my own question , beached the boat between some reeds at rhenosterkop today and almost "not me but my boat partner aquadementia "walked over one , it shot off into the water and patroled around the boat for 10 min then vanished atleast 9 or 10 ft long was hard to really tell but we will post pics tomorrow. !!!!!
 

aquadementia

Sealiner
yes there are CROCS in Renosterkop...
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=71975&forum_id=71
346pd2q.jpg
 
Top