Was die 16de Desember by Aqua Via en het hierdie karpe getrek.
L Lerm Member Dec 20, 2011 #1 Was die 16de Desember by Aqua Via en het hierdie karpe getrek. Attachments IMG00167-20111216-1515.jpg 37.2 KB · Views: 176
W Waldok Senior Member Dec 20, 2011 #5 Dis is baie mooi karpe daai ! Watse afstand en aas het julle toegepas?
B BCEC New member Dec 20, 2011 #6 Nice man...! Was daar baie mense. Lus om dalk volgende week draai te gaan maak.
L Lerm Member Dec 20, 2011 #7 Baie is 'n "under statement". Was in gepak soos sardines. Nie baie wyd daar nie. +- 60m. Homemade brommers met dough backing. Fx op die ball.
Baie is 'n "under statement". Was in gepak soos sardines. Nie baie wyd daar nie. +- 60m. Homemade brommers met dough backing. Fx op die ball.
B BCEC New member Dec 20, 2011 #9 Gedink dit gaan maar gepak wees. Sal maar wag dat vakansie verby is.