Aqua Via

Lerm

Member
Was die 16de Desember by Aqua Via en het hierdie karpe getrek.
 

Attachments

  • IMG00167-20111216-1515.jpg
    IMG00167-20111216-1515.jpg
    37.2 KB · Views: 176

Lerm

Member
Baie is 'n "under statement". Was in gepak soos sardines.

Nie baie wyd daar nie. +- 60m. Homemade brommers met dough backing. Fx op die ball.
 
Top