Apologies

oomfaan

Senior Member
My sincerest apologies to the surf angler who's line I had to cut off tonight. The line got tangled with my anchor line. I was busy untangling it when you started to reel in. The only thing I could do to prevent the hook from being set in my hands was to cut your line. It was already dark and very foggy. When I landed I searched for you, but could not see anybody fishing off the shore. I must complement you with the very neat trace and bait presentation. You can PM me to arrange for the safe return.
 

oomfaan

Senior Member
Ek was desperaat om nie te blank nie. toe gaan steel ek sy vis. Nee, ek was op pad uit en het nog 'n laaste gooi gemaak by die kant van die kelp toe ek die kob optel wat my gesleep het. ek moes die anker uitgooi om te keer dat hy my in die dranders insleep.
 

Ray Hall

Senior Member
ai oomfaan!!!!!! hoekom sny jy my lyn af??????? dit was my ou laaste trace'kie wat ek gehad het..... nou moet ek wag tot volgende maand..... nou kan my gesin nie eers kos kry nie....wat gat ek maak??????????


::S::S::S::S::S::S
 

oomfaan

Senior Member
Good try Ray, but you'll have to tie your own traces, can't come and steal someone else's. I think I have found the real owner.

Just received this PM

HE is not a Sealine member but I will inform him. I believe you caught very good fish last night, I am also told that there was a Stealth Kayak out that also got nice big fish. My little one was very ill and I spend the night in hopital with him so could not fish. He is good today and at home so will check things out later.

Regards, God bless
David
 

stinkmossel

Sealiner
he he, ek het ook gemaul vir links voor, to brand die son my in my moer! en soos wat die manne vaak raak en ry, is dit maar beter om agter te sit, vir al as jy n head-on met n koedoe kry. daar was n paar close calls.
 

Sailfish

Sealiner
stinkmossel wrote:
he he, ek het ook gemaul vir links voor, to brand die son my in my moer! en soos wat die manne vaak raak en ry, is dit maar beter om agter te sit, vir al as jy n head-on met n koedoe kry. daar was n paar close calls.
Hoe sal jy nou weet of dit n paar close call's was al dan nie. Jy het gewoonlik eers wakker geword as ek buite die kar was besig om die Koedoe op die gat te skop om hom sy loop te laat kry!!!:fbash Pos so bietjie van daai Koedoe foto's waar die Koedoes ewe rustig lans die pad gestaan en wag het dat ons amper aan hulle kon vat. Dit was n belewenis wat nie aldag met mens gebeur nie. Seker 15-20 tree weg.^^..^^..
 

Sailfish

Sealiner
stinkmossel wrote:
ek sal vanaand dit opsit, nogals verbasend goed uitgekom!
ps. ek dink on s hijack sy thread...
Geen Hi-jack meer nie. Die traceman is gevind!!!!Nou kan Oomfaan maar vir ons n foto van daai trace en sy pragtige aas aanbieding pos!!!!
 
Top