Apologies

Sailfish

Sealiner
oomfaan wrote:
Sorry moes die aas afhaal anders was e en al my visgoed uitgeskop.
100%. As ek eendag kan uitvind hoekom my PC nie meer my kamera kaart en foto laai gaget wil aanvaar nie. Sal ek so paar van my aasaanbiedings wat my gereeld mooi vis  laat vang, op n pos plaas vir die manne wat dalk in so iets sal belangstel.
 

Sailfish

Sealiner
Hmmmm. Pully rig. Kan nie n clip by die sinker sien vir die hoek nie. Tog n intresante kegel sinker daai. Thanks Oomfaan.
 

oomfaan

Senior Member
Sorry dit was 'n swak foto, want die clip is daar.
 

Attachments

  • jighead myne 020.jpg
    jighead myne 020.jpg
    38.8 KB · Views: 167

oomfaan

Senior Member
Wat is die idee van die kraletjies en die swiwel met die dik lyn. Ek dink ek het die hooflyn by die regter kanse swiwel afgesny.
 

Attachments

  • jighead myne 021.jpg
    jighead myne 021.jpg
    45.7 KB · Views: 158

Sailfish

Sealiner
Soos jy sien is die hooflyn op die losglyende swivel vas. As jy nou die rig sal styfhou met die visstok via die hoodlyn, sal jy siendie hoekstroppie is nou vervan die sinker gelee. Hang af hoe lank die lyn tussen die twee swivels is. As die vis die aas optel sal die byt by jou eerste rigestreer as die vis in die teenoorgestelde rigting trek as die hooflyn. Met die aas in die vis se bek swem hy nou weg en veroorsaak dat die lyn los gly op die vry swivel. Sodra die losswivel nou teen die swivel naaste aan die sinker vassteek ruk die sinker se gewig die hoek in die vis se bek vas en jy tel eenvoudig die stok op en speel jou vis kant toe. Dis n pentionpipe trace en eintlik vir die lui visserman bedoel. Die trace doen die slaan en vasmaak werk vir die hengelaar. Hoop jy verstaan die beskrywing. Tog n uitstekende trace en toon groot suksess.
 

Attachments

  • PULLY RIG.JPG
    PULLY RIG.JPG
    10.2 KB · Views: 157

oomfaan

Senior Member
Thanks a lot. Ek het vannaand baie geleer. Ek vis nou wel nie baie van die kant af nie en sien dit sal nie rerig van die kayak af werk nie, want ek gebruik net dryflyne. ek maak eenvoudig net die hoek aan die hooflyn vas sonder 'n sinker en gebruik die aas se gewig om te gooi. dit is as ek nou die keer met aas gooi. Ek werk grwoonlik maar met die dropshot en jigheads, maar ek sou graag 'n gallie van die kant af ook wou vang.
 

$*THE BEAST*$

New member
lokl that is my friends trace hahaha his not a sealiner though...his my school teacher that takes me fishing and by the way he thought you were a fish that was in the kelp :lol:1
 

oomfaan

Senior Member
$*THE BEAST*$ wrote:
lokl that is my friends trace hahaha his not a sealiner though...his my school teacher that takes me fishing and by the way he thought you were a fish that was in the kelp :lol:1
I'm just glad he did not strike and set the hook in my hand.
 
Top