Been there done that. Fishing was bad at Heyshope. Caught five really small bass for 2 days. The water was really of colour and there were plenty dead fish floating around. Haven't had such bad luck in a long time.
Herman sal maar volgende jaar voor die winter moet groot bass in die laeveld kom vang. Ek het die 18lbs en die 21lbs bass van Amerika af gekry sal in volgende jaar die fotos opsit.
Geseende Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar vir jullle ouens.