angling licence

fox65

New member
hi guys...

would like to find out if anyone has read the november issue of the bank angler mag?

in here i saw a story of a guy that got a fine for not having a angling licence and was not even given a chance to buy one at the reception of the venue he was at... (he was never told that he needed one when entering the venue)

where can one find out about these laws regarding this, are they allowed to give us a fine or must they offer a person the chance to buy it 1st...

they person was also told that all his equipment can be taken away?

regards,

gerrit
 

KUSAF

Senior Member
Gerrit.

This all depends on the water you are fishing at.

"he was never told that he needed one when entering the venue" Ok ek kan nou nie die presiese terminologie onthou nie maar sal later die presiese latynse term vir julle gee. Regsonkunde kan nie as verweer gebruik word nie. Dit is jou plig as n burger van n land om jouself bekend te maak met die wetgewing van jou land.

Nou hengel word nie gestipuleer in die grondwet nie maar wel in die by-laws van die munisipale owerhede.

Ek sal hier vir jou twee links post wat munisipale waters soos florida, wemmerpan, germiston, homestead ens dek. Jy kan ook sien wat die verskil is tussen die twee. Een is van Johannesburg en die ander een van Ekurhuleni.

http://www.joburg.org.za/content/view/647/114/ sien die pdf vir public open spaces.

http://www.ekurhuleni.com/content/view/453/213/ sien pdf vir Regulation of parks and open spaces

"are they allowed to give us a fine or must they offer a person the chance to buy it 1st..."
If you get pulled over for speeding and the traffic officer asks you for your drivers licence, should he sell you one if you dont have one???? This is the answer I heard from a JHB parks officer one morning at Wemmerpan.

Unfortunately I havent read the article yet. Do they say where this incident happened?
 

fox65

New member
ok, verstaan wat jy meen met dit...

die persoon was by die vaal dam, was nie wat  hy verwag het nie toe gaan hy leeupan toe en dis waar die hele storie begin het....

waar gan mens uitvind of jy i licence nodig het om opi vaal te vang?

die artikel is op bladsy 9 in die november boek...

het dit nou by die huis gelos so kan nie regtig detail vertel nie...
 

KUSAF

Senior Member
"waar gan mens uitvind of jy i licence nodig het om opi vaal te vang?"

Soos jy nou gesien het hang dit maar van munisipale owerheid af. Die vaal se oewer grens aan drie verskillende provinsies so jy sal die regte lisensie moet he vir die oewer wat jy wil vang.

Jy moet n lisensie he om by enige water te hengel. Die ding kos in elk geval net R25 vir gauteng so moet eerder nie n kans vat nie.
 

schelton

Senior Member
Kusaf, ek stem saam - enigste probleem is dat n mens amper nooit een in die hande kan kry nie.

Weet enige iemand waar n mens een kan kry, tackle shops het net van tyd tot tyd - eish.
 

KUSAF

Senior Member
dawie by hyperpawn in roodepoort het. daar is n winkeltjie in jetpark, Ubejane hulle het soms die goed. Bel maar eers voor julle gaan.
 

KUSAF

Senior Member
"ignorantia iuris non excusat" julle behoort dit te verstaan sonder om latyns te verstaan.
 

Pan

New member
KUSAF. Waarvoor staan dit jong ? "ignore die bastard want hy kan jou nie execute nie" of wat ? lol
 
Top