bigdan dit hang af of jy die vaaldam gereeld wil hengel want die meeste klubs in gauteng hengel die vaaldam baie.
ons is n paar op die forum wat vir wesrand polisie hengel en al se dit polisie is n paar van ons haasmanne.
pm my gerus indien jy belangstel maar besluit eers hoekom wil jy n klub join.