more se mede hengelaars
ek sit nou so op my camera en krap toe kom ek agter dat ek basies net fotos gevang het en nie rerig vis gevang het nie
een klein vis vir die hele sessie en my friend het nie eers n byt gehaat nie
die wind het soo erg gewaai dit was nie snaaks nie kon absoluut niks doen nie het al wat n sterk reuk is getry van fx reg deur tot geel perdeby maar niks het gewerk in die wind nie
het nog boonop amper skade ook opgetel aan my kas as ek net n biekie stadiger was , was my kas vuurmaak materiaal
groete
connas