al wat ek kon vang

connas

New member
more se mede hengelaars

ek sit nou so op my camera en krap toe kom ek agter dat ek basies net fotos gevang het en nie rerig vis gevang het nie

een klein vis vir die hele sessie en my friend het nie eers n byt gehaat nie

die wind het soo erg gewaai dit was nie snaaks nie kon absoluut niks doen nie het al wat n sterk reuk is getry van fx reg deur tot  geel perdeby maar niks het gewerk in die wind nie

het nog boonop amper skade ook opgetel aan my kas as ek net n biekie stadiger was , was my kas vuurmaak materiaal

groete

connas
 

Attachments

  • IMG00137-20120825-1706.jpg
    IMG00137-20120825-1706.jpg
    39.8 KB · Views: 142

connas

New member
@NARUTO

ONS WAS BY SCHWEIZER DAM GEWEES AKA WENTZEL DAM HAHAHA

NEE EK HET DAREM EEN PICKUP GEHAAR OP DIE MIX BANJO DEEGIE MET N KERRIEBRUINBROOD BACKING

GROETE
CONNAS
 

connas

New member
@ BRUGGIE

EK SKREE NIE !

WAAR SKREE EK ? MY KEYBOARD N BIEKIE BENEEK HY WERK NET AA CAPSLOCK AN IS WEET NIE WAT DAAR AANGAAN NIE SAL MAAR LATER AAN GAAN KYK VIR N NUWE EEN

GROETE CONNAS
 
Top