Ag nee man, Dit begin nou 'n gewoonte raak.

DWB

Sealiner
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=26850&forum_id=42

Dis hoekom hy sê oops i did it again....
 
Monster

Senior Member
Skies tjom

Ek het nie geweet jy tel die hoeveelheid hoeke wat jy in jou gehad het volgens watter specifieke lure dit was nie. As jy so aan hou gaan jou vrou jou kan gebruik as 'n sprinkler. Sy moet net die tuinslang in jou xxx op druk.

Dit lyk woes seer tjomma, my oe traan skoon.
 
Top