Skies tjom
Ek het nie geweet jy tel die hoeveelheid hoeke wat jy in jou gehad het volgens watter specifieke lure dit was nie. As jy so aan hou gaan jou vrou jou kan gebruik as 'n sprinkler. Sy moet net die tuinslang in jou xxx op druk.
Dit lyk woes seer tjomma, my oe traan skoon.