stinkmossel wrote:
.you can see what happened with the top hook
Dis reeds hoekom ek nou die dag gevra het asof die skelm hoek los of vas was. Dit al gereeld met my gebeur maar toe ek begin om die hoek vas te maak het dit nog nie weer gebeur nie.
Arnie . . . .selle hier.
Ek maak myne sommer vas met klein "cable tie". Daarmee beweer ek natuurlik nie dis die beste manier nie. So iets . . . .
Sure looks like Belman water. Any around?daai gat is diep.......lol
ja nee, dit was plat.... platter as my girlfiend van standard 1. Sure looks like belman water
mossel its a strange wind not south easter baileys was pretty *** this morning loads of huge kelp floating around water was warm but nothing doing not even a nibble some film shoot or something going on at beach sonwabe side and a few grinder dudes towards palletjies side , but also down there you can see the trees floating in the surf