Add your name to the list if you want to join us.

(victor)

New member
sal volgende vas befestig of dit sal maak en hoeveel kom saam, gaan met die ouens die naweek praat. ek gaan kollege plaas toe. ry more 12h00, kan nie wag.

as ons deur kom sal ons eers die vrydag deur kom. sal laat weet.
 

Bruggie

Sealiner
Bruggie wrote:
Manne die tyd raak nou min! Kan ons dalk net bevestig of almal nog in is en of daar enige veranderings is.

Aqua het my vanoggend gebel om te hoor wat is ons finale syfer.

Thanks julle.


1. Unlimited
2. Bruggie + 1
3. Carp1 + 4
4. AYOBA! (Saturday) + 1
5. Wykie
6. TimJan +1
7. BCEC (Saturday & Sunday) + 1
8. Naruto (Saturday) sover nog net ek
9. Gerhard10 +3
10. Generator + 2
11. Bakkies + 1
12. Corsanostra
13. Victor + 2
 

Dankie vir julle samewerking.....
 

Bruggie

Sealiner
Wel dis wat ek probeer kyk, maar sovêr antwoord niemand nie. Soos ek gesê het, hou hulle vir ons die hele stuk onder die ablusie blokke, groot stuk grond soos ek verstaan. Maar ek kan nie terug gaan na Aqua Via toe en sê ons is nie seker oor die getal nie. Dan kan ons nie regtig help as daar nie plek is vir almal as niemand confirm nie!!!!
 

Naruto

Sealiner
ek sou sê ons maak n deadline sodat ons so week voor die tyd kan bevestig hoeveel hengelaars gaan. Ek neem aan elkeen gaan net met 2 stokke vang?
 

Bruggie

Sealiner
Ek stem, so wat van die 10de?

Dit maak seker nie saak hoeveel stokke jy vat nie. Solankd dit nou nie 6 of agt is nie. Dit is tog n social....

Sovêr is ons 29 mense wat gaan hengel...Ek het vir Aqua gesê ons sal so +- 25 wees. So dit is hoekom ek wil confirm om dit van daar af te vat..
 

Unlimited

Sealiner
iemand kan my plek vat... ek gaan julle moet drop aan gesien ek n free fishing weekend gekry het in clarens... gaan my eeerste keer wees wat ek trout probeer vang
 

CARP1

Sealiner
Vinnige punt van orde,menere...Brug is vandag amptelik vir 2 jaar al gering.Geluk ou maat(en geluk aan Rikki dat sy dit met jou uithou).Hoop om julle oor 50 jaar weer geluk te wens.:)
 

Unlimited

Sealiner
goeie wrk man brug.... brug... na 2 jaar mag jy seker n kans vat en haar se jy moet werk? en dan harties toe gaan vir die dag?
 

Bruggie

Sealiner
Dankie julle. Glo my, ek sal nie eers probeer nie. Sy het een of ander superpower wat sy gebruik en vang my altyd uit!!
 

Bruggie

Sealiner
Dit moet ek definitief aanskaf!!!!

 

Bait Boat & Wireless Fish finder with 300Meter Range – Package
 

We currently have the following Ready-to-Go package on hand.
 

Carp King MK IV and Yachting FC80/90 Wireless Bait Boat Fish Finder (300M range).
 

Price: R 5 400.00 incl VAT but excluding shipping cost. See picture below
 

We can also provide the same package with other options of the bait boat. Pricing and
  
availability needs to be confirmed.
 

Attachments

  • baitboatpackreduced.jpg
    baitboatpackreduced.jpg
    45.6 KB · Views: 124
Top