Add your name to the list if you want to join us.

Naruto

Sealiner
Ek kyk nou so na sateliet fotos van Aqua-Via. Die rivier is nie meer as 130m breed daar nie. Dink jul ouens regtig dis nodig om baie feature finding te doen met n boot(tensy mens n fishfinder het)? En hoe sit mens n merker in n rivier sonder dat die ding wegspoel? Sal n gewone merker float setup die ding doen?
 

pumamangp

Senior Member
Naruto jy gebryk net a swaarder gewig om jou merker in plek te hou.

the river bed is not the only feature to fish, the river bed doesnt always produce fish. so feature finding should be done. feature finding should always be done on any water (even if its just to check that the feature is still there(in the same place)).
 

CARP1

Sealiner
Ahem...van die topic af,maar wil maar net vir Gerard10 vra of sy guppies nou geleer het.Never come to a gunfight with a knife...sorry ou maat,maar die Bulle het soos manne gespeel.
 

Brakkanjan

Senior Member
Carp dis nou 'n beter avatar!, Ek is ook bly die Bulls het weer vir 'n slag beter gespeel.

Naruto ek het al gesien van die ouens gebruik van daardie bakstene met die drie gate om hom onder te anker, groot 5 liter bottel wat bo dryf en dik nylon tou. Growwe voer word dan om die merker gegooi, maar..... aan hierdie tou word 'n sykous of lemoen-sakkie vasgemaak vol heelpit mielies. Daar is dan die heeltyd voer wat die vis nie kan eet nie en dit spoel nie weg nie.

Die eenkeer wat ek dit gesien het, het die persoon weer die merker uitgehaal. Ek kan nie eers onthou waar dit was nie.
 

Unlimited

Sealiner
Ekd ink eintlik die bulle het gesukkel... hult n span maar met 9 punte gewen, n span wat 20+ handling errors gemaak het en 20+ missed tackles gemaak het... maar ja, ek self is bly om te sien die ou bulle is terug, dit gee SA hoop vir die knock out rounds, want die sharks speel nie soos hulle laas jaar in die CC gejol het nie en ek glo steeds die stormers sal nie n final kan wen nie
 

Bruggie

Sealiner
ek is n baie groot Stormers supporter, maar moet saam met jou stem. Hulle werk en speel baie hard om by die finals te kom, maar het nie daai oemf om dit te wen nie.
 

gerard10

New member
As 'n Shark ondersteuner is ek baie ontstelt op die manier hoe hulle gespeel het. Die Bulls was op die dag die beter span. ek wag maar om te sien wat gaan gebeur by Fortress Loftus. Geluk Bulls.
 

wykie

Senior Member
Dit is maar n teer sakie vir my

As n sharky is ek baie teleurgesteld in die way wat hulle gespeel het
 

CARP1

Sealiner
Vinnige vragie vir die Spesie manne...Hoe verskil jul voer strategie van somer na winter?Hoeveelheid voer?Tipe voer?
 

pumamangp

Senior Member
when it comes to the actual amount of bait i look at time of year, weather, how often the dam gets fished, the fish population in the dam, the general size of fish in the dam, the size of the dam, the amount of natural food, how long of a session im going for, your approach also plays a big part (mouse trapping, pva bag, feeding spot, etc)

when choosing what bait it depends on the dam (some venues are partical venues and others are boilie venues) and your approach (pop ups, criticaly balanced, bottom bait, stringers, clusters,single hook baits, etc). one can fish a partical boilie over a bed of particales or one can fish a boilie over a bed of chopped and whole boilies.

i normaly use a mix of tigers, hemp and maize for feed but also take a few selections of boilies with just incase.
i prefer mouse trapping as i hate over feeding.

in general you will feed less in winter then in summer due to the fish being less active and not feeding as much.
always fish with what you feed.
 

Naruto

Sealiner
pumamangp wrote:
in general you will feed less in summer than in winter due to the fish being less active and not feeding as much.
I always thought it was the other way around. During our monthly comps we normally feed less during winter, but the catches(quality) are better.
 
Top