Moet nie alleen voel nie!!
B Bruggie Sealiner May 20, 2011 #265 [suB][suP]BOOM BOOM!!!!!!!![/suP][/suB] [suB][suP]Hoop julle is nou wakker!!!![/suP][/suB] [suB][suP][/suP][/suB] Attachments ABOMB68T.jpg 1.9 KB · Views: 146
[suB][suP]BOOM BOOM!!!!!!!![/suP][/suB] [suB][suP]Hoop julle is nou wakker!!!![/suP][/suB] [suB][suP][/suP][/suB]
C CARP1 Sealiner May 20, 2011 #267 Nee,ou maat.Brug het nou net die Stormers se 1ste helfte gekyk,en dis wat hy met hulle wil doen...
B Bruggie Sealiner May 20, 2011 #276 Laat ek raai, jy is seker n blou bul nê??? Dis net julle wa altyd die ref blame!!!
U Unlimited Sealiner May 20, 2011 #277 nope n shark... nee ekt net die website gelees, hult gese hul kan nie n bal sien nie maar die drie toe ge allow...
nope n shark... nee ekt net die website gelees, hult gese hul kan nie n bal sien nie maar die drie toe ge allow...
Naruto Sealiner May 20, 2011 #278 Eks n blou bul, maar daai het vir my na n drie gelyk. Dink die bal was op die lyn.
U Unlimited Sealiner May 20, 2011 #280 dis tyd dat ons n dstv mobile drifter kry dan kan ons rugby by die werk en by die dam kyk (coverage dependant)
dis tyd dat ons n dstv mobile drifter kry dan kan ons rugby by die werk en by die dam kyk (coverage dependant)