Add your name to the list if you want to join us.

Bruggie

Sealiner
1. Bruggie


2. Carp1


3. Gerhard10


4. AYOBA! (One day session)

5. Wykie


6. TimJan

7. BCEC

8. Naruto (saterday)

9. Unlimited

10. Generator + 2
 

AcidHouse

New member
Maybe I can make it...I don't promise anything tho.  Depends on how my planning is going with overseas.

If I'm here I shall make it...I shall inform later as time gets closer.
 

gerard10

New member
Ek is nog in. Wat is die pryse by Aqua via? Moet vir die "baas" `n budget gee. Mag ons vuur maak langs die water om warm te bly deur die nag?
 

Bruggie

Sealiner
R25 per nag per persoon geen dag fooie.

Dit is die laaste wat ek gehoor het. Kan dalk verander het.Ek is seker iemand anders sal ons kan help met die pryse.
 

CARP1

Sealiner
Eks beslis in.Dalk bring ek n vriend saam.Moet hom net oortuig dat die boot nie daar gaan werk nie...
 

gerard10

New member
@ Naruto: Hier is 'n foto wat ek op die net gekry het hoe dit lyk hoop dit help.
 

Attachments

  • images[10].jpg
    images[10].jpg
    3.9 KB · Views: 189

gerard10

New member
Bruggie die ou wat die report geskryf het beveel aan om links te sit. Gaan ons sy raad volg en van so ver moontlik links begin volmaak na regs of ons eie plek soek?
 

Bruggie

Sealiner
Wel al die reports wat ek ook nou al gelees het sê vêr lings is die goeie spots. So ek dink maar ons doen die lings sit storie!
 
Top