ABU no 550

kitefisher

Sealiner
Vrottes,dit kan dalk waar wees,heelwaarskynlik een van hul mees bekende uitvoerprodukte ,baie gewild in Europa.

@Fritzabu,het jy n Abumatic 1275 in jou versameling.Nou nie juis n collectable nie maar redelik skaars gewees hier.
 

FRITZABU

Sealiner
Het my ABU 5600 CA en 2 x 6500 CA verkoop en huil nou nog oor daai kinners wat weg is.

Nee jong het nie 1275 dit is nog te nuut haha. Nog baie ander skaarser Abumatic's wat eers gekry moet word.

Die naam Ambassadeur dink ek as ek na die geskiedenis van die katrolle kyk.Het maar net ontstaan met die bemarking van die eerste rooi 5000 in Desember 1952. Tot op daai stadium was die naam Record gebruik en in Des het die eerste 5000 op mark gekom as Record Ambassadeur 5000 "Svangsta"

Die kenmerkende teken op die kant is die "Coat of Arms" van Swede. Dit was deur toestemming van die vorige Koning van Swede, aan ABU toegestaan vir gebruik op hul katrolle. Daai Koning was self 'n groot hengellaar.
 

kitefisher

Sealiner
FRITZABU wrote:
Het my ABU 5600 CA en 2 x 6500 CA verkoop en huil nou nog oor daai kinners wat weg is.
Sal bietjie oe en ore oophou.
Nee jong het nie 1275 dit is nog te nuut haha. Nog baie ander skaarser Abumatic's wat eers gekry moet word.
Dog ek kan ontslae raak van iets wat weinig gebruik is en nooit weer gebruik gaan word nie:fbash,selfde met n 7000 size lever drag wat ek as deel van n combo gekry het en eintlik net die 12 vt stokkie wou gehad het.::S
 

FRITZABU

Sealiner
Hulle is baie welkom .Net altyd beter om eers te bel en te hoor of ek hier gaan wees . Net nou kom hul by toe deur haha

My # is 01twee 37nege3828
 

Fanie

Sealiner
As die prys reg is !! Koop ek enige ABU karolle !!
I te te te te... nie so haastig nie Fritz.
Ek's langer as jy op Sealine ek dink ek moet eerste opsie kry met afslag :-D

Ek moet se ek hou ook nogal van die Ambassadeurtjies. Ek het op 'n stadium gehoor hulle nuwe katrolle se kwaliteit is nie so hot nie maar my nuutste een is daar verseker niks meer verkeerd nie.
 

FRITZABU

Sealiner
Ha Ha . As hy dit te koop lys, dan is dit mos maar eerste daar eerste geholpe ?

Nee wat spot maar net . Eks geheel en al verslaaf aan ABU's

Die nuwe Chinese modelle is ook baie goed. Net hier en daar 'n model wat ek dink nie hul geld werd is nie.O ja en dan is dit ongelukkig ook so dat die kwaliteit van materiaal wat die chinese gebruik ,beslis nie selfde gehalte is wat Swede gebruik het nie.

Gebruik self van die nuwe modelle nl Pro Max baitcaster, na my meening puik baitcaster vir minder dan R900.00

Dan is ek ook nogal lief vir die nuwe 5600 EXT . Dink nie die plaaslike agente voer hulle in nie.
 

FRITZABU

Sealiner
My nuutste baba in die ABU stal . Geskenk van ABU Swede !
 

Attachments

  • Special ABU 5600 from ABU Sweden.JPG
    Special ABU 5600 from ABU Sweden.JPG
    39.6 KB · Views: 79

FRITZABU

Sealiner
kitefisher wrote:
Fritz ,hou op met die ''pornografie'':fbash .Sit bietjie n kiekie van haar agterkant ook op asb.

Net omdat jy so mooi vra hier is die "kant" soos versoek
 

Attachments

  • Special ABU 5600 from ABU Sweden (12).JPG
    Special ABU 5600 from ABU Sweden (12).JPG
    34.5 KB · Views: 61

FRITZABU

Sealiner
Its an old friend of mine, that I blame for my addiction to ABU reels !!!

He sold me my first ABU way back in 1975/76 (9000C) that I still own. He then owned the "Hoza Store" in King Williams Town and was possibly the best light tackle fisherman. I ever had the pleasure to fish with and against !!!

Today I am completely addicted to that Sweden reels called ABU !!!
 

FRITZABU

Sealiner
This one was a once off for me personally ,as a gift to add to my ABU collection.

I have no idea what such a reel will cost, if the factory have to make some for sale.

If I have to make a educated guess . I don't think it will be less than may be $200 US

Some of the older rare models, in perfect condition is today many US $ to buy. I have models that sell for over $1000.00. Yet they may have cost a mere $20.00 some 40 years ago .
 

kitefisher

Sealiner
::SDis verskriklik sag op die oog. Dis nou al die nuteres wat carbon drags het en die swart plastiek lockring het aan die handvatsel-kant.Die een wat die bearing in plek hou,en waarop die sentrifugale brieke sit.Sal wat wou gee vir so n spoel ,bere haar veilig::S.
 
Top