kitefisher
Sealiner
Vrottes,dit kan dalk waar wees,heelwaarskynlik een van hul mees bekende uitvoerprodukte ,baie gewild in Europa.
@Fritzabu,het jy n Abumatic 1275 in jou versameling.Nou nie juis n collectable nie maar redelik skaars gewees hier.
@Fritzabu,het jy n Abumatic 1275 in jou versameling.Nou nie juis n collectable nie maar redelik skaars gewees hier.
,selfde met n 7000 size lever drag wat ek as deel van n combo gekry het en eintlik net die 12 vt stokkie wou gehad het.