Die centrepins werk lekker saam met n aasboot(vra maar vir Bruggie), maar die inkatrol kan n pyn wees...lol!Om terug te gaan na die onderwerp!! So as n mens jou aas met die boot invat moet jy nie jou briek los maak nie jy moet die arm oor haal? Dis vir my ook nuut. Op afstand hengel gebruik ek gnelgeval pen katrol of centre pins. @Vleipadda dis baie onvanpas om n ou wat n vraag vra so af te skiet! Sealine is hier om mense te help en te leer en om hengel vriende te maak.
Hehe.. Ja nee veral as jy 300m plus met n 1tot1 aksie moet inkatrol dan voel dit of n mens se arm wil afbreek!Cheetha FS wrote:Die centrepins werk lekker saam met n aasboot(vra maar vir Bruggie), maar die inkatrol kan n pyn wees...lol!Om terug te gaan na die onderwerp!! So as n mens jou aas met die boot invat moet jy nie jou briek los maak nie jy moet die arm oor haal? Dis vir my ook nuut. Op afstand hengel gebruik ek gnelgeval pen katrol of centre pins. @Vleipadda dis baie onvanpas om n ou wat n vraag vra so af te skiet! Sealine is hier om mense te help en te leer en om hengel vriende te maak.
Dis baie waar! Het dit al beleef en moes my maat help kyk met n verkuiker. Vir daai rede gebruik ek nou net n kanoe en hoef ek ook nie meer te sukkel met batterye te laai ens. nie.Die probleem is dat op 300m kan jy nie jou boot amper sien nie op 200m sukkel mens om te sien watse kant toe hy draai
En dis nie al wat jy kan doen met n verkuiker nie! Partykeer n mooi patrys en natuur om na te kyk terwyl jy wag vir n run. lol....Kry maar vir jou n klein verkyker. Dit help baie en jy hoef nie n duur een te koop nie. Het self een gekoop van R250 ek dink en hy werk 100%