Aasboot

Vleipadda

Senior Member
[
 
Dis meer vir jou aanmerking oor Sealine Admin (alweer) !!! En Sealine reels is Sealine reels! BTW- daar is baie vloek woorde in die woordeboek, Sealine reels oor vloek is NIE opgetrek met die hulp van n woordeboek nie, maar met die begunsels van goeie maniere!! Medic

en ek dink jy skuld eerder Admin n omverskoning!!!!!!
 
Cheetha FS

Sealiner
Om terug te gaan na die onderwerp!! So as n mens jou aas met die boot invat moet jy nie jou briek los maak nie jy moet die arm oor haal? Dis vir my ook nuut. Op afstand hengel gebruik ek gnelgeval pen katrol of centre pins. @Vleipadda dis baie onvanpas om n ou wat n vraag vra so af te skiet! Sealine is hier om mense te help en te leer en om hengel vriende te maak.
 
Naruto

Sealiner
Cheetha FS wrote:

Die centrepins werk lekker saam met n aasboot(vra maar vir Bruggie), maar die inkatrol kan n pyn wees...lol!
 
Cheetha FS

Sealiner
Naruto wrote:

Hehe.. Ja nee veral as jy 300m plus met n 1tot1 aksie moet inkatrol dan voel dit of n mens se arm wil afbreek!
 
Vleipadda

Senior Member
Die probleem is dat op 300m kan jy nie jou boot amper sien nie op 200m sukkel mens om te sien watse kant toe hy draai
 
Vleipadda

Senior Member
 
Dis meer vir jou aanmerking oor Sealine Admin (alweer) !!! En Sealine reels is Sealine reels! BTW- daar is baie vloek woorde in die woordeboek, Sealine reels oor vloek is NIE opgetrek met die hulp van n woordeboek nie, maar met die begunsels van goeie maniere!! Medic

en ek dink jy skuld eerder Admin n omverskoning!!!!!!
[/quote]

GREAT AND POWERFUL ADMIN I GO ON MY KNEES IN FRONT OF YOU AND APOLOGISE PROFUSELY

will accept that even with the sarcasm!! Medic
 
Cheetha FS

Sealiner
Vleipadda wrote:
Die probleem is dat op 300m kan jy nie jou boot amper sien nie op 200m sukkel mens om te sien watse kant toe hy draai
Dis baie waar! Het dit al beleef en moes my maat help kyk met n verkuiker. Vir daai rede gebruik ek nou net n kanoe en hoef ek ook nie meer te sukkel met batterye te laai ens. nie.
 
Bruggie

Sealiner
Kry maar vir jou n klein verkyker. Dit help baie en jy hoef nie n duur een te koop nie. Het self een gekoop van R250 ek dink en hy werk 100%
 
Vleipadda

Senior Member
Bruggie die ding se naam is die jy moet die afstand beheer vashou , seker maak die lyn hardloop reg af en nog verkyker vashou

Ek verkies eerder 'n kano / inflatable
 
Unlimited

Sealiner
eks laan self die armpie oor, maar as die wind n bietjie stoot hol ek hom op die drag... myy bootjie het die naweek in die aand om n merker gan vas haak, hyt die tou oop getel om die prop, het nie n kano daar gehad nie en dit was privaat grond om n boer se plaas, so kon eers die volgende oggend sy kano gaan leen, was verbaas hyt die hele aand bly dryf met die vaaldam wind en golwe
 
Cheetha FS

Sealiner
Bruggie wrote:
Kry maar vir jou n klein verkyker. Dit help baie en jy hoef nie n duur een te koop nie. Het self een gekoop van R250 ek dink en hy werk 100%
En dis nie al wat jy kan doen met n verkuiker nie! Partykeer n mooi patrys en natuur om na te kyk terwyl jy wag vir n run. lol....
 
Top