94.7 Cycle Challenge

Bruggie

Sealiner
More...

Bietjie styf, maar geen klagtes. Ek voel baie beter die jaar as wat ek laas jaar gevoel het na die rys.
 

Bruggie

Sealiner
4:40min......Ons het by elke water punt gestop en n siggaretjie gerook en die res van die ouens aangemoedig terwyl ons daar staan!
 

CARP1

Sealiner
Jys 'n baie beter mens as ek.....wel,jy's ook baie jonger as ek,so trap hom,Brug,trap hom...!!!!!!!!!!!!!!!!
 

Bruggie

Sealiner
Dankie man!! Ek sê elke keer na die rys dat ek dit nie weer sal doen nie. Maar elke keer eindig ek weer op n fiets besig met die rys!
 

LeonK

Member
yip soos carp se...jy is n sterker mens as ek.

geluk bruggie. eendag as hulle n ertjie vriendelike saal maak sal ek ook so ver ry.
 
Top