Hi ouens het n hele klompie bottel sinkers gemaak wil hulle verkoop as julle sou belangstel het 44 klaar gemaak pm my of whatsapp/sms kan ook werk...baie vinniger nie seker hoeveel ek kan vra nie is iets tussen R6-R8 te veel my nommer...