6oz Bottle Sinkers For Sale

nico2584

New member
Hi ouens

het n hele klompie bottel sinkers gemaak

wil hulle verkoop as julle sou belangstel

het 44 klaar gemaak

pm my of whatsapp/sms kan ook werk...baie vinniger

nie seker hoeveel ek kan vra nie

is iets tussen R6-R8 te veel

my nommer: 0817526071
 
Top