Anchorman wrote:
Stuur maar jou span in dat ons dit op die web kan sit. Die persone wat twyfel of hulle moet inskryf moet www.5spesie.coza besoek om te kyk na die reelings en name van bekende sponsors. Dit gaan groot wees. Dit mik nou meer na n 5 Spesie Fees as net n komp.Manne ek gaan saam met 'n paar van my vriende 'n span volmaak. Ek sal nogsteeds my sealine hoed dra as dit julle sal gelukkig hou