Hi daar manne
Daar was 'n versoek dat ons 'n thread spesiaal vir die 5 Spesie kompetisie plaas.
Ons het 'n uitnodiging van die organiseerders (Ashton Hengelklub??) ontvang om 'n span of spanne in te skryf. Ek haal 'n post van Bom aan. Hy is ook 'n Sealiner. Kyk ook na die web werf (http://www.5spesie.co.za) vir meer besonderhede oor die kompetisie.
"Ons sal dit baie wardeer as ons n Sealine span of twee kan kry. Ons wil juis Sosiale eetbare vis klubs teen mekaar laat kompiteer. Pearly Beach, Melkbos, Betty's Baai, etc het hulle alreeds commit. Soos ons, hengel die klubs ook meestal net vir eetbare vis. Daar is medaljes en bekers vir spanne om te wen.
Die katogorie van pryse vir seniors gaan vermeerder word om byvoorbeeld om Catch en Release spesifiek pryse weg te gee. Sover lyk die sponsors se commitment baie positief na laas jaar se suksesvolle Komp (touch wood).
Ek sal by volgende week die catch en release rules op die 5 Spesie websit sit. Die areas is alreeds op die 5 spesie website onder "Maps"".
Dink intussen daaraan en post hierop wie van die SSEC:WC lede is beskikbaar.
Gegroet
Kaspaas