Gerhard(Chock)Nel
Banned
Carlic Bait wrote:















Ouboet Carlic Bait,, sien jy nou!!! nooit te oud om te leer ni!!! ek het nooit geweet hy kan hom"Uit lid uit ruk" ni,,, doen my net een guns assebleif tog Ouboet,,, ek smeek jou baie mooi,,, moet nooit, ooit vi my woman-0-matic hiervan vertel ni,,,,veral ni so gou na di "Plastiek rooi rose" episode ni!!!!!!!!Gerhard(Chock)Nel wrote:AS die anker vashaak ,???????Fanie wrote:Ouboet Fani,,, daai ingeboude anker ding....... dink jy n ou kan di anker tou aan hom vasmaak????? ek meen dan is dit n "extended anker"!!!!!!Ek dink nou net jy het nie eers die outboard nodig nie. Neem net 'n goeie voorraad gromboontjies aan boord en steek die turbine aan die brand voor jy die water in sodat die ignition op die droog plaasvind. Ek twyfel of die brand sal blus teen die spoed wat jy oor die water gaan skeer en ek is nie heeltemal seker hoe jy gaan stuur nie. 'n Man het mos 'n ingeboude anker wat ongelukkig nie so streamline is nie.met n tou aan HOM
weet ek nie so mooi nie ,jy kan HOM uit lit uit ruk of verrek!!!
en as jy HOM verrek ,kan jy HOM net vir n tou gebruik.:headbniks meer :
rty:vuma nie.















weet ek nie so mooi nie ,jy kan HOM uit lit uit ruk of verrek!!!

