!@#$%&*

Phantom, "Is Cape Town Engels???"

Chocknel, "Ja"

Phantom, "Is Kaapstad Afrikaans????

Chocknel, "Ja"

Phantom, "Is Boksburg Engels????"

Chocknel, "Ja"

Phantom, " Is di afrikaans vir Boks...."

Chocknel, "Sharrap Man!!! wil jy ons wee geban kry!!!!"

Phantom, "Sorry man, Moet ons liewer oor iets annes praat????"

Chocknel, "Ja"

Phabtom,"Verstaan jy wat di anne Ouboete se oor daai "Allien" stori???"

Chocknel, "Nee"

Phantom, "Hoekom ni????"

Chocknel, "My rook goete is klaar"

Phantom, "Jong krap jy alweer waar dit ni juk ni????"

Chocknel, "Ja"

Phantom, " Nou hoekom???"

Chocknel, "Somer net"

Phantom, "Gaan jy dan nooit groot word ni????"

Chocknel, "Nee"

Phantom, "Hoekom ni????"

Chocknel, "Want ek verjaar agteruit" 

adam5016 wrote:
haha.

dis al seker voorheen gevra en geantwoord, maar waar kom die "chock" van chocknel vandaan?

Sien Ouboet  adam5016, dit werk nou eindlik so,, ons Nelle is almal baie blas,,, dit het my geweldig baie gepla en op n dag besluit ek toe ek gaan bieki na di Kasteel hi in Kaapstad toe gaan en kyk of ek iets kan kry oor di eerste Nelle wat in di Kaap aangekom het,,,, en wragtig,,, daar is toe n hele hoofstuk,,,,, blykbaar het daar twee nel broers in di land aangekom,,, di dag toe hulle land in di hawe was hulle stukkend gesuip!!!! toe hulle van di gangplank afklim toe val een in di see en vesuip,,, dit was n geweldige skop aan almal,,, hy was blykbaar n di slim een van di twee,, di aantreklike een van di twee,,,, het blykbaar ook n knak met besigheid gehad,,,, di anne een kon skaars tel ,,,, was ook di hansome een van di twee,,, ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,Di anne een,,, di het met n strandloperki donker van gelaat Meisi getrou!!!!!!! ( N M......T)

PS Toe my pa my sien kort na geboorte het hy gese,,, di ding lyk dan soos n slab chocklate,s dis waar di naam vandaan kom en dis di waarheid, tot my sertifkaate staan Chock Nel 
 
adam5016

Sealiner
haha. dis nou mooi verduidelik.
sien daai alter ego van jou begin bietjie pla. miskien moet jy die phantom bietjie see toe vat.

hou die blink kant bo!
 
adam5016 wrote:
Mens kan net een keer dit probeer so skop sommer af met n behoorlike outboard
Ouboet adam5016,,, jy het nou weer n ding begin,,,, my koppi is in overdrive,,, ek meen dit kan werk,,, maak n harnas wat aan Phantom se bors vas strap,,, sodat di hy di enjin controls kan bykom,,,, ek het net n klein probleem met di enjin tussen sy bene,,, ek meen sou iets vekeerd gaan,,,,, dink net wat gaan daai prop doen!!!!!! dink jy Phantom sal kan plane op sy rug,,, en waar gaan ons di fueltank sit????/
 
adam5016

Sealiner
die fueltank is nie n probleem nie - net n paar behoorlike whiskies voor die tyd vat. daai propeller pla maak ook so bietjie
 
Carlic Bait

Sealiner
Gerhard(Chock)Nel wrote:
adam5016 wrote:
haha.

dis al seker voorheen gevra en geantwoord, maar waar kom die "chock" van chocknel vandaan?

Sien Ouboet  adam5016, dit werk nou eindlik so,, ons Nelle is almal baie blas,,, dit het my geweldig baie gepla en op n dag besluit ek toe ek gaan bieki na di Kasteel hi in Kaapstad toe gaan en kyk of ek iets kan kry oor di eerste Nelle wat in di Kaap aangekom het,,,, en wragtig,,, daar is toe n hele hoofstuk,,,,, blykbaar het daar twee nel broers in di land aangekom,,, di dag toe hulle land in di hawe was hulle stukkend gesuip!!!! toe hulle van di gangplank afklim toe val een in di see en vesuip,,, dit was n geweldige skop aan almal,,, hy was blykbaar n di slim een van di twee,, di aantreklike een van di twee,,,, het blykbaar ook n knak met besigheid gehad,,,, di anne een kon skaars tel ,,,, was ook di hansome een van di twee,,, ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,Di anne een,,, di het met n strandloperki donker van gelaat Meisi getrou!!!!!!! ( N M......T)

PS Toe my pa my sien kort na geboorte het hy gese,,, di ding lyk dan soos n slab chocklate,s dis waar di naam vandaan kom en dis di waarheid, tot my sertifkaate staan Chock Nel 
MNR.JACKSON het iets gehad wat die blas na bleek verander het, net jammer jy's te laat om die raad by hom te kry.::S
 
Carlic Bait wrote:

Ouboet Carlic Bait, In n miljoen jeer plus een dag wil ek my naam,Chochnel, met daai kinderverkragter verbind he ni,,ek word liewer pikswart,, onge ag wat mense se oor sy musiek,, di bottom line is, hy is di toonbeeld van hoe siek ons beskaafde wereld se morele waardes werklik na gedaal het,,,hy moes lewenslank in een van USA se badnews tronke gewees het,,, ek verstaan daai convics weet hoe om met sy soort te werk... ek is so ani Jackson,,, as daar n nommer van hom op di radio speel sit ek di radio af!!!!!!!  :fbash:fbash:fbash:fbash:fbash:fbash
 
Fanie

Sealiner
Ek dink nou net jy het nie eers die outboard nodig nie. Neem net 'n goeie voorraad gromboontjies aan boord en steek die turbine aan die brand voor jy die water in sodat die ignition op die droog plaasvind. Ek twyfel of die brand sal blus teen die spoed wat jy oor die water gaan skeer en ek is nie heeltemal seker hoe jy gaan stuur nie. 'n Man het mos 'n ingeboude anker wat ongelukkig nie so streamline is nie.
 
Fanie wrote:

Ouboet Fani,,, daai ingeboude anker ding....... dink jy n ou kan di anker tou aan hom vasmaak????? ek meen dan is dit n "extended anker"!!!!!! 
 
Lyk my daar is darm een plek waar ek en jy saam stem,ek luister ook nie sy satanistiese musiek nie ek sal nie sy cd of dvd in my huis toelaat nie,hy is/was skuim in my oe.:fbash. sterkte!
 
Carlic Bait

Sealiner
Gerhard(Chock)Nel wrote:
Fanie wrote:
Ek dink nou net jy het nie eers die outboard nodig nie. Neem net 'n goeie voorraad gromboontjies aan boord en steek die turbine aan die brand voor jy die water in sodat die ignition op die droog plaasvind. Ek twyfel of die brand sal blus teen die spoed wat jy oor die water gaan skeer en ek is nie heeltemal seker hoe jy gaan stuur nie. 'n Man het mos 'n ingeboude anker wat ongelukkig nie so streamline is nie.
Ouboet Fani,,, daai ingeboude anker ding....... dink jy n ou kan di anker tou aan hom vasmaak????? ek meen dan is dit n "extended anker"!!!!!!
AS die anker vashaak ,???????^^..met n tou aan HOM:walk weet ek nie so mooi nie ,jy kan HOM uit lit uit ruk of verrek!!!:hyst::hyst::hyst::hyst: en as jy HOM verrek ,kan jy HOM net vir n tou gebruik.:headbniks meer ::prty:vuma nie.
 
Danki OuBoet Carlic Bait,,, Ja ek  wil ni ander mense afkraak wat wel van sy musiek hou ni,,, maar hoe verduidelik jy aan jou kinders dat hy jou "Idol" is,,, in di selfde asem dat hy ook kinders verkrag,,,, gelukkig het ek ni genoeg verstand om daai twee gedagtes in di selfde hok te sit ni,,,van al di krimenele dade in di mensdom is dit loshande di laagste,,, mees afgryslikste denkbaar,,, Baie erger as n moord,,, in n moord is jou victim se suffering verby di slag as di victim sy laaste asem uitblaas,,, di verkragte kind se suffering begin op daardi oomblik wanner daardi vark klaar is met sy ondenkbare daad,,,  tot di dag wat hy/sy hul  laaste asem uiblaas,,, dit,,, en kort op di hakke van di 'Jackson,s" van di wereld is di vroue slaners en diere mishandelaars,,, Ek Chocknel is trots om te se dat in my jong  bikerdae het ek n punt daarvan gemaak om daai soort in n publieke plek met baie mense teenwoordig aan te tree,,,,,, en dan het my koppi uigehak,,,,en glo my,, bigtime uigehak!!!!1
 
Top