!@#$%&*

Carlic Bait wrote:
Gerhard(Chock)Nel wrote:
Fanie wrote:
Ek dink nou net jy het nie eers die outboard nodig nie. Neem net 'n goeie voorraad gromboontjies aan boord en steek die turbine aan die brand voor jy die water in sodat die ignition op die droog plaasvind. Ek twyfel of die brand sal blus teen die spoed wat jy oor die water gaan skeer en ek is nie heeltemal seker hoe jy gaan stuur nie. 'n Man het mos 'n ingeboude anker wat ongelukkig nie so streamline is nie.
Ouboet Fani,,, daai ingeboude anker ding....... dink jy n ou kan di anker tou aan hom vasmaak????? ek meen dan is dit n "extended anker"!!!!!!
AS die anker vashaak ,???????^^..met n tou aan HOM:walk weet ek nie so mooi nie ,jy kan HOM uit lit uit ruk of verrek!!!:hyst::hyst::hyst::hyst: en as jy HOM verrek ,kan jy HOM net vir n tou gebruik.:headbniks meer ::prty:vuma nie.
Ouboet Carlic Bait,, sien jy nou!!! nooit te oud om te leer ni!!! ek het nooit geweet hy kan hom"Uit lid uit ruk" ni,,,  doen my net een guns assebleif tog Ouboet,,, ek smeek jou baie mooi,,, moet nooit, ooit vi my woman-0-matic hiervan vertel ni,,,,veral ni so gou na di "Plastiek rooi rose"  episode ni!!!!!!!!^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..^^..
 
Carlic Bait

Sealiner

Nee reg so,los tog net die plastiekgoeters uit,jy stel hulle net teleur as hulle uitvind.
 
Ouboet Carlic Bait,,,Ja ek he nou n les  geleer,,, gedink ek spaar baie geld,,, nou kos al di meubels wat woman-0-matic gebruek het toe sy di move uitvind my n plaas se geld!!!!!!
 
So van plastic gepraat......

Ontmoet toe een aand in my local hierdie Brasiliaanse-Portugese meisie. Met sulke ronde "beleggings" wat jou oe "steel". Sy nie vreeslik skaam nie by the way......voor op die wa is vir haar nog te naby. Sy sit sommer doer voor op die os Vastrap. En dis toe wat ook gebeur later...........die vastrap deel. So in die donker kom ek toe op die "beleggings" af wat sy vroeer gese het: "Its all me babe, and just for you". Heng, dit voel so styf soos 'n Spur ballon. Jy is anyway te bang dit bars as jy harder sou druk aan hulle. Toe als later oor is toe sit sy die ligte aan en ek sien die beleggings is van die plastic goete. Ek meen, 'n appel se stingel sit mos aan die bokant, nie langs die kant van die appel nie. Maar ek het nie die meubels gebreek daaroor nie. Gelukkig het ek en sy nie verloof geraak nie want dan sou ek dit gebreek het.

PS. daar het iets ander gebreuk daai aand, en dis nie Richard Branson se airline nie!! Die paslaken het los geskiet en om haar voet gevou.......toe skeur dit. Vir 'n oomblik het ek gedink dit was sy, maar sy het nie gevibrate tydens die klank nie.

Happy 2011 all
 
JustPlainSHARK wrote:

Oubeot justplainShark,, Beste vi jou en di naaste aan jou,,, mag jou nuwejaars paaiki net me voorspoed besaai  wees,,, Nou om terug e kom,,, ek hou van jou woord gebruik en uitdrukkings,,, veral daai "Belegings" een,,, miskien moet jy n paar headphones opsit,, met beste meeeuuuw,,, heeltemal ontspan,,, jou gedagtes vry teels gee en pen op papier sit,,, wi weet????? Hier is n link oor daai "Plastiek goete" weet ni of jy dit al gelees het ni,,,,http://chocknel-chocknel.blogspot.com/2010/06/24-miljoen-in-betaal-in-chock-nel-se.html
 
JustPlainSHARK wrote:
So van plastic gepraat......

Ontmoet toe een aand in my local hierdie Brasiliaanse-Portugese meisie. Met sulke ronde "beleggings" wat jou oe "steel". Sy nie vreeslik skaam nie by the way......voor op die wa is vir haar nog te naby. Sy sit sommer doer voor op die os Vastrap. En dis toe wat ook gebeur later...........die vastrap deel. So in die donker kom ek toe op die "beleggings" af wat sy vroeer gese het: "Its all me babe, and just for you". Heng, dit voel so styf soos 'n Spur ballon. Jy is anyway te bang dit bars as jy harder sou druk aan hulle. Toe als later oor is toe sit sy die ligte aan en ek sien die beleggings is van die plastic goete. Ek meen, 'n appel se stingel sit mos aan die bokant, nie langs die kant van die appel nie. Maar ek het nie die meubels gebreek daaroor nie. Gelukkig het ek en sy nie verloof geraak nie want dan sou ek dit gebreek het.

PS. daar het iets ander gebreuk daai aand, en dis nie Richard Branson se airline nie!! Die paslaken het los geskiet en om haar voet gevou.......toe skeur dit. Vir 'n oomblik het ek gedink dit was sy, maar sy het nie gevibrate tydens die klank nie.

Happy 2011 all

Dink net Ouboe justplainShARK,,, een van di dae is daar twee van ons soort op Sealine,,,,, n maand later,,,, is dit net ek en jy oor op Sealine!!!!!
 
Phantom,,,"Hoekom bad jy net een keer n week????"

Chocknel,,,"Dis genoeg en ek is enviromently friendly!!"

Phantom,,," Nou kla di mense on jou ni????"

Chocknel,,,,"Eers na twee weke!!!"

Phantom,,,,"En di "Enviromentl" stori????"

Chocknel,,,"Ek gebruik baie minder elekrisiteit, water, seep, bubble bath,, bath scent, waslappe en handhoek,,, ek spaar baie geld!!!!"

Phantom,,,"Ek sien ,,,, wat doen jy met di baie geld wat jy spaar???"

Chocknel,,,"Ek koop two stroke oli vi my kayak se outboard!!!!!"
 
Phantom,,,, "Hoe was jou eerste dag op skool????"

Chocknel,,,," Lekke,,, ek is nou baie slimmer!!!!!"

Phantom,,,,"Hoe so????"

Chocknel,,,,"Ek kan nou somme maak!!!!"

Phantom,,,,," Nou wys!!!!!!"

Chocknel,,,," Vat 10 dan trek jy 5 af dan het jy 5,,, dan vat jy 5 en trek 7 af dan het jy minus 2!!!!"

Phantom,,,," Nou vestaan ek glad ni!!!! veduidelik tog!!!"

Chocknel,,," Jy het n bus met 10 mense in,,, 5 klim af by di eerste stop,,, jy het nou 5 mense oor,,, tweede stop klim 7 mense af,,,,,,,,,,,,,uhhh,,,,,,,, twee mense klim terug opi bus,,,, nou is daa nimand opi bus ni!!!!!!!!"
 
Top